[Herstel van beskadigde data - rebuild]
[Hoe om 'n rugsteun met Oranje Lone te maak]
[Wat gedoen moet word voor jaarafsluiting]
[Jaarafsluitings prosedure]
[Na jaarafsluitingsprosedure]
[Na jaarafsluiting - verwyder transaksies]
[Na jaarafsluiting - konsolideer transaksies]
[Na jaarafsluiting - verwyder eenslag onnodige name]
[Multi verwyder van werkers]
[Stel tyd van vastepunt munt klok]
[Verlofinkrement]
[Verlof beginsaldo's]
[Verlof opstelling]
[Verlof verdien]
[Verlof neem]
[Verlof uitbetaal]
[Verlofuitbetaal deel2]
[Siek verlof]
Oranje Lone video tutoriale
Wanneer u op een van die tutoriale kliek kan dit 'n tydjie neem om af te laai, afhangende van hoe vinnig u internet konneksie is. Gemiddeld behoort dit 5 minute te neem. Moet nie meer as een keer daarop kliek nie, want dit kan dalk lyk of dit nie besig is om af te laai nie en dan vat dit net dubbel solank as u 2 keer daarop kliek. U moet oor Windows Media Player beskik of 'n movie program om avi leggers te lees. As dit lyk of die beeld en klank hakkerig is, moet u net kans gee totdat die legger volledig afgelaai is, druk dan weer op play en die klank en beeld sal reg wees.
Vir die beste beeld sorg dat die Windows Media Player op "Fullscreen" gestel is, anders sal van die menu opsies moeilik gelees word.
Ons sal binnekort 'n volledige reeks video tutoriale hê - 2 per week sal bygevoeg word tot ongeveer 100 tutoriale, maar dit sal net beskikbaar wees vir die wat oor die nuutste Oranje Lone opgradering beskik, aangesien die tutoriale oor die nuutste handel. Persone wat vir die kursus ingeskryf het sal kwalifiseer vir 'n sertifikaat en vrye toegang hiertoe hê.
<---bv index out of date
Die leggers hieronder is gereed vir Windows Media Player
[Herstel van beskadigde data - rebuild]
[Hoe om 'n rugsteun met Oranje Lone te maak]
[Wat gedoen moet word voor jaarafsluiting]
[Jaarafsluitings prosedure]
[Na jaarafsluitingsprosedure]
[Na jaarafsluiting - verwyder transaksies]
[Na jaarafsluiting - konsolideer transaksies]
[Na jaarafsluiting - verwyder eenslag onnodige name]
[Multi verwyder van werkers]
[Stel tyd van vastepunt munt klok]
[Verlofinkrement]
[Verlof beginsaldo's]
[Verlof opstelling]
[Verlof verdien]
[Verlof neem]
[Verlof uitbetaal]
[Verlof uitbetaal deel2]
[Siekverlof]
[Betaallêer - deel1]
[Betaallêer - deel2]
Die leggers hieronder is gezip vir vinniger aflaai
Ons is nie profesionele proeflesers nie maar hoop dat die video clips die doel dien.