Vra ons vir gratis kwotasies per epos of vul onderstaande vorm in sonder enige verpligting - kyk na onderstaande vir riglyne van benaderdekostes wat maandelikse kostes uitsluit van die ISP
of laat ons jou leer om jou eie webwerf te bou
en/of instand te hou
Kyk gerus na die voorbeelde van webwerwe hieronder deur ons gebou
'n Webwerf vorm deel van jou bedryf se aansien, veral die wat nie jou besigheid of boerdery ken nie. In die toekoms sal klante al meer jou webwerf gebruik as 'n weerspieeling van jou maatskappy en ook as die eerste inligtingsbron van jou produkte. Dit is ook 'n maklike bemarkings- of bekendstellingsmanier om enige voornemende klant na te verwys.
INTERNET IS DEEL VAN DIE TOEKOMS - DIT HET GEKOM OM TE BLY EN SAL NET AL MEER DEEL VAN ONS LEWE WORD
Laat ons julle webwerf bou en instandhou
| · |
Enkelblad webwerf ongeveer R1000 voor btw |
| · |
Klein webwerf 2 to 3 bladsye R1500 voor btw |
| · |
Medium webwerf 4 tot 9 bladsye R3000 voor btw |
| · |
Groot webwerf 10 en meer bladsye R5000 voor btw |
| · |
Baie groot webwerf 20 en meer bladsye R10 000 voor btw |
| · |
Opleiding om eie webwerf te onderhou vanaf R700 voor btw |
| · |
Opleiding en ondersteuning om eie webwerf te bou vanaf R2000 voor btw |